Moseline Daniels

Moseline Daniels (gebore 1 Februarie 1990) is 'n internasionale krieketspeler wat 8 Internasionale Eendag- en 16 Twintig20 Internasionale wedstryde vir Suid-Afrika se nasionale vrouekrieketspan gespeel het sedert haar debuut in 2010.[1]

Moseline Daniels
Volle naam Moseline Daniels
Gebore 1 Februarie 1990 (1990-02-01)
Suid-Afrika
Kolfstyl Regshandig
Boulstyl Regterarm medium
Rol Bouler
Internasionale geskiedenis
EDI debuut (no 57) 6 Oktober 2010 v Sri Lanka
Laaste EDI 18 Julie 2017 v Engeland
EDI hempno. 7
T20I debuut (no 24) 14 Oktober 2010 v Nederland
Laaste T20I 23 Mei 2019 v Pakistan
Eersterangse spaninligting
Jaar(e) Span
Boland Vroue
Westelike Provinsie Vroue
Loopbaanstatistiek
Kompetisie EDI T20I
Wedstryde 33 40
Lopies aangeteken 40 20
Kolfgemiddeld 10.00 5.00
100s/50s 0/0 0/0
Hoogste telling 11* 8*
Aflewerings geboul 1397 801
Paaltjies 28 28
Boulgemiddeld 33.25 23.63
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 0 0
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 n/a
Beste boulontleding 4/25 3/13
Vangskote/Stonkings 10/– 8/–
Bron: ESPNcricinfo, 30 Maart 2022

Verwysings


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.