Morgenzon
Morgenzon (Nederlands vir môre- of oggendson) is 'n klein boerderydorp geleë op die oewer van die Osspruit met 'n belangrike landbouskool in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorp is 42 km noordwes van Amersfoort.
Morgenzon | |
---|---|
![]() ![]() Morgenzon ![]() | |
Koördinate: 26°43′59″S 29°36′55″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Gert Sibande |
Munisipaliteit | Lekwa |
Stigting | 1912 |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,19 km2 (1,62 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 893 |
• Digtheid | 452/km2 (1 170/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 43.2% |
• Indiërs/Asiërs | 1.6% |
• Bruin mense | 1.4% |
• Swart mense | 53.1% |
• Ander | 0.6% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 48.4% |
• Afrikaans | 38.0% |
• Engels | 5.5% |
• Swazi | 1.9% |
• Ander | 6.2% |
Poskode (strate) | 2315 |
Poskode (posbusse) | 2315 |
Skakelkode | 017 |
Geskiedenis
Die dorp is op die plaas met dieselfde naam gestig wat aan JLW de Jager behoort het. Dit is om die Marnico Hotel gevestig wat in 1912 op 'n rushalte vir waens tussen Standerton en Ermelo gevestig is. Die eerste dorpsraad is in 1920 ingestel.
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Morgenzon". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.