Moraea tortilis
Moraea tortilis is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap. Die plant kom vanaf die suidelike Richtersveld tot by die Knersvlakte voor en die populasie is stabiel.
Uintjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Moraea |
Spesie: | M. tortilis |
Binomiale naam | |
Moraea tortilis Goldblatt, (1977) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.