Moraea tanquana
Moraea tanquana is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Tankwa Karoo voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 150 kmĀ² en word beskou as seldsaam. Dit val onder die beskerming van die Tankwa Karoo Nasionale Park waar dit voorkom.
Moraea tanquana | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Moraea |
Spesie: | M. tanquana |
Binomiale naam | |
Moraea tanquana Goldblatt & J.C.Manning, (2009) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.