Moraea pseudospicata
Moraea pseudospicata is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos en die Sukkulente Karoo is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap. Die plant het 'n voorkomsgebied van 1531 kmĀ² en kom van die Bokkeveldeskarp tot by Calvinia voor. Die plant het habitat rondom Nieuwoudtville aan gewasverbouing afgestaan, die populasie is nog stabiel.
Moraea pseudospicata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Moraea |
Spesie: | M. pseudospicata |
Binomiale naam | |
Moraea pseudospicata Goldblatt, (1986) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.