Moraea minor
Moraea minor is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Gifberg tot by die Kaapse Skiereiland voor.
Kleintulp | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Moraea |
Spesie: | M. minor |
Binomiale naam | |
Moraea minor Eckl., (1827) | |
Sinonieme | |
|
Galery
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.