Moraea maximiliani
Moraea maximiliani is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Die plant het 'n voorkomsgebied van 604 kmĀ² en daar is tien subpopulasies. Dit kom voor van Clanwilliam tot by die Pakhuispas en Biedouwvallei. Die plant word bedreig deur gewasverbouing.
Moraea maximiliani | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Moraea |
Spesie: | M. maximiliani |
Binomiale naam | |
Moraea maximiliani (Schltr.) Goldblatt & J.C.Manning, (1995) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.