Moraea lazulina
Moraea lazulina is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom in die Klein-Karoo tussen Barrydale en De Rust en noordelike hellings van die Outenikwaberge voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 1680 kmĀ² en die plant word nie bedreig nie.
Moraea lazulina | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Moraea |
Spesie: | M. lazulina |
Binomiale naam | |
Moraea lazulina Goldblatt & J.C.Manning, (2013) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.