Moraea insolens
Moraea insolens is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Caledon tot by Stanford voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 63 kmĀ² en daar is drie erg gefragmenteerde subpopulasies oor op gebiede wat nie bestuur word nie, die plante word glad nie gebrand nie en indringerplante is ook 'n bedreiging.
Moraea insolens | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Moraea |
Spesie: | M. insolens |
Binomiale naam | |
Moraea insolens Goldblatt, (1972) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.