Moraea hesperantha
Moraea hesperantha is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel is van die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Bokkeveld plato voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 74 kmĀ² en daar is tien subpopulasies. Die plant het 15% van sy habitat afgestaan aan koring maar tans is daar is geen bedreiging nie.
Moraea hesperantha | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Moraea |
Spesie: | M. hesperantha |
Binomiale naam | |
Moraea hesperantha (Goldblatt) Goldblatt, (1998) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.