Moraea barnardiella
Moraea barnardiella is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Villiersdorp tot by Caledon voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 373 kmĀ² en kom op vier plekke voor. Dit het habitat afgestaan aan gewasverbouing, stedelike ontwikkeling, indringerplante en instandhouding aan die paaie. Die totale bevolking word op minder as 1 000 plante geskat.
Moraea barnardiella | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Moraea |
Spesie: | M. barnardiella |
Binomiale naam | |
Moraea barnardiella Goldblatt, (1998) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.