Moraea acocksii
Moraea acocksii is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die Sukkulente Karoo is. Die spesie is endemies aan Namakwaland in die Noord-Kaap naby Springbok. Die plant word beskou as seldsaam; dit is laas in 1957 gesien.
Moraea acocksii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Moraea |
Spesie: | M. acocksii |
Binomiale naam | |
Moraea acocksii Goldblatt & J.C.Manning, (2014) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.