Mooinooi

Mooinooi is 'n myndorpie in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika wat ongeveer halfpad tussen Brits en Rustenburg geleë is. Platinum en palladium word hier ontgin. Die dorpie is net suid van die N4 nasionale pad en sowat 8 km oos van Buffelspoortdam.

Mooinooi
Mooinooi is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Mooinooi
Mooinooi
 Mooinooi se ligging in Noordwes
Koördinate: 25°45′S 27°33′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikBojanala
MunisipaliteitMadibeng
Oppervlak
  Totaal5,59 km2 (2,16 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal4 733
  Digtheid847/km2 (2 190/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense58.4%
  Indiërs/Asiërs0.2%
  Bruin mense2.9%
  Swart mense38.0%
  Ander0.5%
Taal (2011)
  Afrikaans 59.2%
  Tswana 13.1%
  Engels 5.7%
  Suid-Sotho 5.4%
  Ander 16.6%
Poskode (strate)
0325
Skakelkode014

Sien ook

Verwysings

  1. "Hoofplek Mooinooi". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.