Monument Park
Monument Park is 'n voorstad in die suidooste van Pretoria, Suid-Afrika. Monument Park is geleë tussen Waterkloofrif, Kloofsig en Pierre van Ryneveldpark.
Monument Park | |
---|---|
Monument Park | |
Koördinate: 25°48′S 28°14′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,28 km2 (1,27 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 5 692[1] |
• Digtheid | 1 700/km2 (4 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 0181 |
Skakelkodes | 012 |
Die Voortrekkermonument in Pretoria, waarna die voorstad vernoem is, pryk op die westelike horison van Monument Park.
Verwysings
- Subplek Monument Park Sensus 2011
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.