Montfort, Limburg

Montfort (Limburgs: Mofert) is 'n stad in die Nederlandse provinsie Limburg, wat tot die munisipale gebied van Roerdalen behoort (tot 2007 tot die munisipale gebied van Ambt Montfort).[1] Die stadjie het sowat 3 150 inwoners (2006).

Montfort
Stad
Ruïne van die kasteel van Montfort
Ruïne van die kasteel van Montfort
Vlag van Montfort
Vlag
Wapen van Montfort
Wapen
Ligging van Montfort in Limburg
Ligging van Montfort in Limburg
Koördinate: 51°07′00″N 5°56′00″O
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Limburg
Munisipaliteit Roerdalen
Bevolking
  Totaal3 150
Poskode
6065
Skakelkodes0475

Montfort het in 1263 stadsregte gekry en staan bekend vir die Kasteel Montfort se ruïne, wat terugdateer tot omstreeks die jaar 1260.

Verwysings

  1. Ambt Montfort behoort sedert 2007 ook tot die munisipale gebied van Roerdalen.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.