Montana Tuine

Montana Tuine is 'n voorstad van Pretoria, Suid-Afrika. Dit is net oos van Montana en teenaan die N1 (na Limpopo) geleë.

Montana Tuine
Montana Tuine is in Gauteng
Montana Tuine
Montana Tuine
 Montana Tuine se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°40′08″S 28°15′38″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
  Totaal1,32 km2 (0,51 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal1 264
  Digtheid958/km2 (2 480/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense54.1%
  Indiërs/Asiërs2.3%
  Bruin mense2.6%
  Swart mense40.5%
  Ander0.5%
Taal (2011)
  Afrikaans 52.0%
  Sotho-taalfamilie 19.4%
  Engels 12.2%
  Zoeloe 3.6%
  Ander 12.8%

Verwysings

  1. "Subplek Montana Tuine". Sensus 2011.


Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.