Montana Hoewes

Montana Hoewes is 'n voorstad van Pretoria, Suid-Afrika. Dit is net suidoos van Montana en teenaan die N1 (na Limpopo) geleë.

Montana Hoewes
Montana Hoewes is in Gauteng
Montana Hoewes
Montana Hoewes
 Montana Hoewes se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°39′14″S 28°14′57″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
  Totaal0,88 km2 (0,34 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal1 193
  Digtheid1 356/km2 (3 510/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense80.55%
  Indiërs/Asiërs1.3%
  Bruin mense0.5%
  Swart mense17.35%
  Ander0.3%
Taal (2011)
  Afrikaans 74.5%
  Engels 13.0%
  Sotho-tale 6.4%
  Tsonga 1.6%
  Ander 4.5%

Verwysings

  1. "Subplek Montana Hoewes". Sensus 2011.


Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.