Mont Blanc
Mont Blanc (Frans: [mõˈblɑ̃], Italiaans: Monte Bianco [ˌmonteˈbi̯aŋko]) is 'n berg in Europa wat op die grens tussen Frankryk en Italië geleë is. Met sy hoogte van 4 810 meter is dit die hoogste berg in die Alpe en die Europese Unie en word gewoonlik as die hoogste berg van Europa beskou. Volgens 'n ander definisie van die Eurasiese grens is die Elbroes in die Kaukasus met 5 642 meter die hoogste berg van Europa.
Mont Blanc | |
---|---|
![]() | |
Ligging | op die grens tussen Frankryk en Italië |
Hoogte | 4 810[1] meter bo seevlak |
Reeks | Alpe |
Koördinate | 45°49′57″N 6°51′52″O |
Eerste bestyging | 8 Augustus 1786 |
Eerste bestyger(s) | Jacques Balmat en Michel-Gabriel Paccard |
Maklikste roete | Hoë toer van Refuge du Goûter |
Vertaling van naam | Wit Berg (Frans, Italiaans) |
Uitspraak | /[mõˈblɑ̃], [ˌmonteˈbi̯aŋko]/ |
![]() ![]() Mont Blanc |
![](../I/Mont_Blanc_SPOT_1179.jpg.webp)
Satellietbeeld van Mont Blanc
Sien ook
Verwysings
- (en) "Mont Blanc, France/Italy". Peakbagger.com. Besoek op 30 April 2015.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mont Blanc.
- (en) "Mont Blanc". Encyclopædia Britannica. Besoek op 9 Junie 2017.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.