Monolitiese kern

'n Monolitiese kern is die sentrale onderdeel van 'n bedryfstelsel wat in 'n enkele proses geïmplementeer is wat in 'n enkele adresruimte van 'n rekenaarstelsel loop. Die opneem van alle bedryfstelselkernfunksies in 'n enkele proses is dat dit vanuit elke ander kernfunksie moontlik is om 'n afsonderlik gedefinieerde funksie te roep. Dit maak die ontwikkeling en beheer van so 'n stelsel betreklik eenvoudig.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.