Monodactylus
Monodactylus (Maanskynvisse) is 'n genus van visse wat aan die familie Monodactylidae behoort. Die visse lyf is amper breƫr as wat dit lank is. Die onvolwasse vissies word ook in riviere gevind. Die genus het twee spesies wat in Suid-Afrika voorkom.
Monodactylus | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Monodactylus |
Spesies | |
Sien teks. |
Spesies
Spesies wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika:
- Monodactylus argenteus - Natalse maanskynvis
- Monodactylus falciformis - Kaapse maanskynvis
Sien ook
Bron
- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.