Monantsapas

Monantsapas is 'n bergpas en 'n grenspos geleë tussen Suid-Afrika en Lesotho. Die Caledonrivier of Mohokarerivier ontspring naby die pas.

Suid-AfrikaLesotho
StreekVrystaat
Naaste dorpPhuthaditjhabaSefako, Lebono
PadMonantsapas
Koördinate28.5824°S 28.6989°O / -28.5824; 28.6989
Telefoonnommer+27 (0) 58 713 1600
Faksnommer+27 (0) 58 713 5843
Besigheidsure - Reisigers08:00 - 16:00
Besigheidsure - Algemeen08:00 - 16:00
'n Grenspos aan die Suid-Afrikaanse kant.

[1]

Sien ook

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.