Mol (musiek)
In musiek beteken mol (Italiaans bemolle vir "sagte B") "laer in toonhoogte". Mol is die teenoorgestelde van kruis, wat 'n verhoging van toonhoogte is. In musieknotasie beteken mol "laer in toonhoogte met een halftoon", aangeteken met die simbool ♭ wat afgelei is van 'n kleinletter 'b'.
Unicode
Die unicode kode vir mol is: ♭ (U+266D). Die HTML-kode vir mol is ♭
Kyk ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.