Mokolodam

Mokolodam is 'n dam in die Mokolorivier naby Lephalale in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Die dam is in 1980 geopen met 'n wal wat 55 m hoog is en 'n bakmaat van 146 miljoen m3.

Mokolodam
Amptelike naam Mokolodam
Ligging Limpopo
Provinsie/Land Suid-Afrika
Koördinate 23°58′30″S 27°43′1″O
Dam in Mokolorivier
Doel Nywerheid en huishoudelik
Openingsdatum 1980
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Grondvulling
Hoogte van wal 55 m
Lengte van wal 525 m
Bakmaat 146 000 000 m³
Reservoir Mokolodamreservoir
Damoppervlak 828 ha

Dit word deur die Mokolodam-natuurreservaat omring.

Sien ook

Verwysings


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.