Mokhotlong

Mokhotlong is 'n dorpie aan die oostelike kant van Lesotho. Dit was altyd bekend vir sy ontoeganklikheid. Daar is slegs een teerpad van die westekant wat die dorp met die res van Lesotho verbind. 'n Paar kilometers vanaf Mokhotlong op die teerpad is die afdraaipad na die Sanipas.[1] Die teerpad na die weste gaan verby die Letseng-la-Terai diamantmyn.

Mokhotlong
Senter en lugveld van Mokhotlong
Mokhotlong
Koördinate: 29°20′0″S 29°0′0″O
Land Lesotho
DistrikMokhotlong
TydsoneUTC+2 (SAST)

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.