Mokgweetsi Masisi
Mokgweetsi Eric Keabetswe Masisi (gebore op 21 Julie 1962) is 'n Botswana-politikus wat sedert 1 April 2018 as die vyfde President van Botswana dien. Tussen 12 November 2014 en 1 April 2018 het hy as agste adjunkpresident onder Ian Khama gedien.[1]
Mokgweetsi Masisi | |
Mokgweetsi Masisi in 2018 | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 1 April 2018 | |
Vise | Slumber Tsogwane |
---|---|
Voorafgegaan deur | Ian Khama |
Voorsetter van die Botswana Democratic Party | |
Ampstermyn 1 April 2018 – 4 April 2018 | |
Voorafgegaan deur | Ian Khama |
Opgevolg deur | Slumber Tsogwane |
8ste Adjunkpresident van Botswana | |
Ampstermyn 12 November 2014 – 1 April 2018 | |
President | Ian Khama |
Voorafgegaan deur | Ponatshego Kedikilwe |
Opgevolg deur | Slumber Tsogwane |
Lid van die Parlement vir Moshupa / Manyana | |
Ampstermyn 2009 – 1 April 2018 | |
President | Ian Khama |
Voorafgegaan deur | Maitlhoko Mooka |
Opgevolg deur | Karabo Gare |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 21 Julie 1962 |
Politieke party | Botswana Democratic Party |
Eggenoot/-note | Neo Masisi |
Kind(ers) | Atsile Masisi |
Alma mater | Florida Staatsuniversiteit |
In Oktober 2019 is Masisi as Botswana se president herkies, nadat die Botswana Democratic Party sy grootste bedreiging vir eenheid in meer as vyf dekades beleef het, aangesien Masisi se voorganger, Ian Khama, by die opposisie aangesluit en Masisi van outoritarisme beskuldig het.[2] Khama is voorheen tydens Masisi se eerste toespraak aan die nasie skerp aangeval.[3]
Verwysings
- (en) "Khama: This former African president stands out — and not just because he once crashed an air force plane". Los Angeles Times. 1 April 2018. Besoek op 19 Julie 2020.
- (en) "President Mokgweetsi Masisi holds on to power in Botswana poll". Financial Times. 25 Oktober 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Februarie 2020. Besoek op 19 Julie 2020.
- (en) "Ian Khama, Masisi feud hits alarming levels – coup possible in Botswana?". bulawayo24.com. 3 Februarie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 19 Julie 2020.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mokgweetsi Masisi.
Voorafgegaan deur Ian Khama |
President van Botswana 2018–hede |
Opgevolg deur Ampsbekleër |
Voorafgegaan deur Ponatshego Kedikilwe |
Adjunkpresident van Botswana 2014–2018 |
Opgevolg deur Slumber Tsogwane |
Presidente van Botswana | ||
1966– | Seretse Khama | Quett Masire | Festus Mogae | Ian Khama | Mokgweetsi Masisi |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.