Mohlapitserivier
Die Mohlapitserivier is 'n kleiner takrivier van die Olifantsrivier in sentraal-Limpopoprovinsie in Suid-Afrika. Dit vloei in 'n suidelike rigting en sluit by die Olifants se linkeroewer aan teen 'n 90° hoek.
Mohlapitserivier | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Monding | Olifantsrivier |
Monding-hoogte | 678 m |
Mohlapitserivier |
|
Koördinate: 24°14′12″S 30°4′41″O |
Oorsprong
- Ontspring in die Wolkberg by 24°0′15″S 30°0′6″O
Monding
Sytakke
- Geen noemenswaardig nie
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.