Mohlakeng
Mohlakeng is 'n township in Gauteng, sowat 7 km suid van Randfontein. Die township het 55 033 inwoners in 2011 gehad, waarvan 98,7% swartmense was.[1]
Mohlakeng | |
---|---|
Township | |
Mohlakeng | |
Koördinate: 26°13′32″S 27°41′49″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Distriksmunisipaliteit | Wesrand |
Plaaslike Munisipaliteit | Randfontein |
Oppervlak | |
• Totaal | 7,2 km2 (2,8 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 55 033 |
• Digtheid | 7 600/km2 (20 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.