Mohaleshoek
Mohaleshoek is 'n dorp in die suide van Lesotho en vernoem na 'n vroeëre hoofman. In 1858 was dit die toneel van 'n hinderlaag waarin die Boere swaar verliese teen die Basoeto's gelei het.[1]
Mohaleshoek Mohale's Hoek | |
---|---|
'n Straat in Mohaleshoek | |
Mohaleshoek | |
Koördinate: 30°09′0″S 27°28′0″O | |
Land | Lesotho |
Distrik | Mohaleshoek |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.