Moet

Moet of Maoet ("moeder" in Antieke Egipties)[1] was in die Egiptiese mitologie die moedergodin met veelvuldige aspekte wat oor die duisende jare van die kultuur verander het. Sy is beskou as ’n oergodin wat verbind is met die waters waaruit alles gebore is. Sy is dikwels uitgebeeld met die krone van Egipte op haar kop.

Moet
Moet, uitgebeeld met die dubbele kroon van Egipte en ’n aasvoëlkopstuk, wat haar verbind met Nechbet.
Moet, uitgebeeld met die dubbele kroon van Egipte en ’n aasvoëlkopstuk, wat haar verbind met Nechbet.
Soort godin Egipties
Godin vanDie hemele; koningin van die godinne
Naam in hiërogliewe
G14t
H8
B1
Kultussentrum Thebe
SimboolAasvoël
OuersGeen (selfgebore)
MetgeselAmoen
KindersChonsoe
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Verwysings

  1. Velde, Herman te (2002). Mut. In D.B. Redford (red.), The ancient gods speak: A guide to Egyptian religion (bl. 238). New York: Oxford University Press, VSA.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.