Moerasruiter
Die Moerasruiter (Tringa stagnatilis) is 'n algemene somertrekvoël wat by kus- en watermassas voorkom en klein getalle oorwinter. Die streekbevolking is moontlik 10,000 voëls. Die voël is 22 – 26 cm lank, 55 - 95 g groot met 'n vlerkspan van 56 cm. In Engels staan die voël bekend as die Marsh Sandpiper.
Moerasruiter | |
---|---|
'n Moerasruiter in sy wintervere. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. stagnatilis |
Binomiale naam | |
Tringa stagnatilis (Bechstein, 1803) | |
Fotogalery
- 'n Moerasruiter in Indië.
- 'n Swerm in vlug.
- Besig om kos te soek.
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Tringa stagnatilis. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Tringa stagnatilis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.