Moeraseik
Die Moeraseik (Quercus palustris) is 'n tipe eikeboom wat inheems in Noord-Amerika voorkom. Die boom is bladwisselend en word algemeen in Suid-Afrikaanse tuine aangetref.
Moeraseik | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | Fagales |
Familie: | Fagaceae |
Genus: | |
Seksie: | Lobatae |
Spesie: | Q. palustris |
Binomiale naam | |
Quercus palustris | |
Grootte
Die boom word tot 18–22 m (60-70 voet) hoog, met 'n stam van tot 1 meter in deursnee. Dit bied 'n dekking van ongeveer 8–14 m (25-45 voet). 'n Tien-jaar oue boom sal ongeveer 8 m (25 voet) hoog wees.
Fotogalery
- 'n 60-70 jaar oue Moeraseik.
- Moeraseik in 'n tuin.
- Hout.
- Herfsblare.
- Blare in die somer.
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Quercus palustris. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.