Modena

Modena (Latyn: Mutina) is 'n stad in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italië. Die stad het 'n bevolking van 184 525 in 2013 gehad en het 'n oppervlakte van 182,7 km². Die ensemble van Modena met die katedraal, die Torre Civica en die Piazza Grande is in 1997 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Modena
Stad
Vlag van Modena
Vlag
Modena is in Italië
Modena
Modena
Koördinate: 44°38′41″N 10°55′32″O
LandVlag van Italië Italië
StreekEmilia-Romagna
ProvinsieModena
Regering
  BurgemeesterGiorgio Pighi
Oppervlak
  Totaal182,7 km2 (70,5 vk. myl)
Hoogte
34 m (112 ft)
Bevolking
  Totaal184 525
  Digtheid980/km2 (2 500/vk. myl)
TydsoneUTC+1 (MET)
  SomertydUTC+2 (MEST)
Poskode
41100
Skakelkodes059
Webwerfcomune.modena.it

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.