Model
'n Model in die wetenskappe is iets wat in die plek van 'n werklike verskynsel bestudeer word, gewoonlik omdat die nodige eksperimente makliker op die model uitgevoer kan word. Gevolgtrekkings word van die model gemaak in die hoop dat hulle ook tot 'n meerdere of mindere mate in die werklikheid geldig sal wees.
- Fisiese modelle.
- Wiskundige modelle.
- Hierdie artikel handel oor fisiese, wetenskaplike of wiskundige modelle. Vir 'n definisie van persone, wat modelwerk doen, sien gerus Model (persoon).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.