Modderrivier, Noord-Kaap

Modderrivier is klein nedersetting ongeveer 30 km suid van Kimberley waar die N12-nasionale pad die Rietrivier kruis en is 5 km oos van Ritchie. Die Modderrivier vloei hier in die Rietrivier in waar die Slag van die Twee Riviere plaasgevind het tydens die Tweede Vryheidsoorlog.

Modderrivier
Dorpie
Graansilos, Modderrivier
Graansilos, Modderrivier
Modderrivier is in Noord-Kaap
Modderrivier
Modderrivier
 Modderrivier se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 29°1′48″S 24°37′35″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikFrances Baard
MunisipaliteitSol Plaatje
Oppervlak
  Totaal6 km2 (2 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
  Totaal926
  Digtheid154/km2 (400/vk. myl)
Poskode (strate)
8700

Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.