Mnqaba

Die Mnqaba is 'n rivier wat in die suide van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit sluit aan by die Mdizeni om die Zalara te word, wat in die opvanggebied van die Keiskammarivier is.

Mnqqaba
Stroomgebied Oos-Kaap
Hoofrivier Keiskammarivier
Monding-hoogte 419 m

Mnqqaba
Koördinate: 32°54′31″S 27°8′17″O
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.