Mmamahabane
Mmamahabane is 'n nedersetting in die Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Mmamahabane, direk langs Tswelangpele, waar die dorp Ventersburg se swartmense gewoon het.
Mmamahabane | |
---|---|
Mmamahabane Mmamahabane se ligging in Vrystaat | |
Koördinate: 28°5′7″S 27°8′51″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Lejweleputswa |
Munisipaliteit | Matjhabeng |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,66 km2 (0,64 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 7 813 |
• Digtheid | 4 707/km2 (12 190/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 0.3% |
• Swart mense | 99.3% |
Taal (2011) | |
• Sotho | 89.1% |
• Engels | 2.7% |
• Xhosa | 2.7% |
• Afrikaans | 2.3% |
• Ander | 3.2% |
Poskode (strate) | 9450 |
Skakelkode | 051 |
Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 7 813 gehad.[1]
Verwysings
- "Hoofplek Mmamahabane". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.