Mlazirivier
Die Mlazirivier of Umlaasrivier is 'n rivier aan die suidkus van KwaZulu-Natal.
Mlazirivier Umlaasrivier | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal, Suid-Afrika |
Monding | Indiese Oseaan |
Monding-hoogte | 6 m |
![]() ![]() Mlazirivier |
|
Koördinate: 29°58′7″S 30°58′42″O |
Die rivier mond via 'n betonkanaal by Isipingo in die Indiese Oseaan uit, nadat dit vir sy laaste deel deur Umlazi-woonbuurt suid van Durban gevloei het.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.