Mkhuleko Hlengwa
Mkhuleko Hlengwa (gebore 12 Junie 1987) is Suid-Afrikaanse politikus. Hy is sedert Mei 2012 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Inkatha-Vryheidsparty. Hy is ook die IVK se nasionale woordvoerder en die voormalige hoof van die party se jeugbrigade. Hlengwa is die huidige voorsitter van die Staande Komitee vir Openbare Rekeninge in die parlement.[1]
Mkhuleko Hlengwa | |
Hlengwa in 2019 | |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 7 Mei 2012 | |
Persoonlike besonderhede | |
---|---|
Gebore | 12 Junie 1987 Durban, Suid-Afrika |
Politieke party | Inkatha-Vryheidsparty |
Verwysings
- "Jong IVP-LP nuwe Skoor-voorsitter". Maroela Media. 21 Junie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Junie 2020. Besoek op 7 Junie 2020.
Eksterne skakels
- (en) Mr Mkhuleko Hlengwa. People's Assembly.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.