Miskolc
Miskolc (uitgespreek [ˈmiʃkolts], Pools: Miszkolc, Slowaaks: Miškovec) is die vierde grootse stad (ná Boedapest, Debrecen en Szeged) in Hongarye, en het 'n bevolking van 168 075 in 2011 gehad.
Miskolc | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Hongarye |
Stigting | 1173 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 236,66 vk km |
Hoogte bo seevlak | 130 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 168 075 |
- Bevolkingsdigtheid | 715,06/vk km |
Tydsone | CET / UTC +1 |
- Somertyd | CEST / UTC +2 |
Burgemeester | Ákos Kriza |
Amptelike Webwerf | miskolc.hu |
Geografie
Die stad lê in die noord-ooste van die land en nabygeleë dorpe sluit in Eger en Encs.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.