Mirt
Die mirt (Myrtus communis) is n plant uit die famile Myrtaceae. Dis 'n diggroeinde immergroen bossie wat op droƫ en sonnige plekke in die Mediterreense gebied voorkom.
Mirt | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Myrtus |
Die takke en blomme het 'n aromatiese reuk en word by Joodse feeste gebruik. By die Grieke was die plant gewyd aan Afrodite en kranse van mirt is gebruik by die Olimpiese Spele.[1]
Verwysings
- Maidenhair Het Nederlandsche tuinbouwblad, 1892, bls 391
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mirt.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Mirt
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.