Mirre
Mirre is die hars van verskillende soorte Commiphora, soos C. momol, C. myrrha en C. abbyssina. Die ruwe hars word deur middel van stoomdistillasie bewerk. Die eindresultaat is 'n dik liggeel olie met 'n warm, kruidagtige, soeterige en rokerige geur. As dit brand bring mirre 'n sterk geur voort.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.