Minority Report (rolprent)

Minority Report is 'n rolprent deur Steven Spielberg wat op 21 Junie 2002 vrygestel is.[1][2] Die rolprent is losweg gebaseer op die 1956-novella "The Minority Report" deur Philip K. Dick.

Minority Report
Regisseur Steven Spielberg
Draaiboek Scott Frank
Jon Cohen
Philip K. Dick
Musiek deur John Williams
Kinematografie Janusz Kamiński
Ateljee Twentieth Century Fox
Dreamworks Pictures
Cruise/Wagner Productions
Verspreider Twentieth Century Fox
Uitgereik 21 Junie 2002
Speeltyd 2 ure 25 minute
Land Verenigde State van Amerika
Taal Engels
Sweeds
Begroting VS$ 102,000,000
Bruto wins VS$ 358,372,926
IMDb-profiel

Samevatting

Die film speel af in Washington, D.C., en Noord-Virginia in die jaar 2054, waar Precrime, 'n gespesialiseerde polisiedepartement, misdadigers vasvat deur gebruik te maak van voorkennis wat deur drie psigiese mediums verskaf word.

Rolverdeling

  • Tom Cruise as Hoof John Anderton
  • Colin Farrell as Danny Witwer
  • Samantha Morton as Agatha
  • Max von Sydow as Direkteur Lamar Burgess
  • Steve Harris as Jad
  • Neal McDonough as Fletcher
  • Patrick Kilpatrick as Knott
  • Jessica Capshaw as Evanna
  • Richard Coca as Pre-Crime polisiebeampte
  • Keith Campbell as Pre-Crime polisiebeampte
  • Kirk B.R. Woller as Pre-Crime polisiebeampte
  • Klea Scott as Pre-Crime polisiebeampte
  • Frank Grillo as Pre-Crime polisiebeampte
  • Anna Maria Horsford as Casey
  • Sarah Simmons as Lamar Burgess se sekretaresse
  • Eugene Osment as Jad se tegnikus
  • James Henderson as kantoorwerker
  • Vene L. Arcoraci as kantoorwerker

Verwysings

  1. "Minority Report". IMDb. Amazon. Besoek op 20 Januarie 2024.
  2. "Minority Report". Rotten Tomatoes. Fandango Media. Besoek op 20 Januarie 2024.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.