Mineirão

Mineirão (Portugees: [minejˈɾɐ̃w]), amptelik Estádio Governador Magalhães Pinto, letterlik "Goewerneur Magalhães Pinto-stadion") is 'n sokkerstadion in Belo Horizonte, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013, FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014, Olimpiese Somerspele 2016 en Copa América 2019.[3] Die stadion het 'n kapasiteit van 64 000 en is die grootste stadion in die deelstaat Minas Gerais.[4]

Estádio Governador Magalhães Pinto
Bynaam Mineirão
Ligging Belo Horizonte, Brasilië
Koördinate 19°51′57″S 43°58′15″W
Eienaar Minas Gerais-regering
Operateur Minas Arena
Kapasiteit 64 000[1]
Oppervlak Gras
Konstruksie
Eerste sooi gespit 1959
Gebou 1959–1965
Geopen 5 September 1965[2]
Renovasie 21 Desember 2012
Huurders

Fotogalery

Wedstryde

FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013

Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
17 Junie 201316:00 (BRT)Vlag van Tahiti Tahiti1–6Vlag van Nigerië NigeriëGroep B20 187
22 Junie 201316:00 (BRT)Vlag van Japan Japan1–2Vlag van Meksiko MeksikoGroep A52 690
26 Junie 201316:00 (BRT)Vlag van Brasilië Brasilië2–1Vlag van Uruguay UruguayHalfeindrondte57 483

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014

Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
14 Junie 201413:00 (BRT)Vlag van Colombia Colombia3–0Vlag van Griekeland GriekelandGroep C57 174
17 Junie 201413:00 (BRT)Vlag van België België2–1Vlag van Algerië AlgeriëGroep H56 800
21 Junie 201413:00 (BRT)Vlag van Argentinië Argentinië1–0Vlag van Iran IranGroep F57 698
24 Junie 201413:00 (BRT)Vlag van Costa Rica Costa Rica0–0Vlag van Engeland EngelandGroep D57 823
28 Junie 201413:00 (BRT)Vlag van Brasilië Brasilië1–1 (e.t.) (3–2 n.S.)Vlag van Chili ChiliAgste eindrondte57 714
8 Julie 201417:00 (BRT)Vlag van Brasilië Brasilië1–7Vlag van Duitsland DuitslandHalfeindrondte58 141

Olimpiese Somerspele 2016

Vrouetoernooi

Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
3 Augustus 201619:00 (BRT)Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State2-0Vlag van Nieu-Seeland Nieu-SeelandGroep G10 059
3 Augustus 201622:00 (BRT)Vlag van Frankryk Frankryk4-0Vlag van Colombia ColombiaGroep G6 847
6 Augustus 201617:00 (BRT)Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State1-0Vlag van Frankryk FrankrykGroep G11 782
6 Augustus 201620:00 (BRT)Vlag van Colombia Colombia0-1Vlag van Nieu-Seeland Nieu-SeelandGroep G8 505
12 Augustus 201622:00 (BRT)Vlag van Brasilië Brasilië0-0 (e.t.) (7–6 n.S.)Vlag van Australië AustraliëKwarteindrondte52 660

Manstoernooi

Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
10 Augustus 201613:00 (BRT)Vlag van Algerië Algerië1-1Vlag van Portugal PortugalGroep D13 787
10 Augustus 201616:00 (BRT)Vlag van Duitsland Duitsland10-0Vlag van Fidji FidjiGroep C16 521
13 Augustus 201619:00 (BRT)Vlag van Suid-Korea Suid-Korea1-0Vlag van Honduras HondurasKwarteindrondte36 704
20 Augustus 201613:00 (BRT)Vlag van Honduras Honduras2-3Vlag van Nigerië NigeriëBronsmedalje-wedstryd9 091

Copa América 2019

Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
16 Junie 201919:00 (BRT)Vlag van Uruguay Uruguay4–0Vlag van Ecuador EcuadorGroep C13 611
19 Junie 201921:30 (BRT)Vlag van Argentinië Argentinië1–1Vlag van Paraguay ParaguayGroep B35 265
22 Junie 201916:00 (BRT)Vlag van Bolivië Bolivië1–3Vlag van Venezuela VenezuelaGroep A8 091
24 Junie 201920:00 (BRT)Vlag van Ecuador Ecuador1–1Vlag van Japan JapanGroep C7 623
2 Julie 201921:30 (BRT)Vlag van Brasilië Brasilië2–0Vlag van Argentinië ArgentiniëHalfeindrondte55 947

Verwysings

  1. "Mineirão" (in Engels). The Stadium Guide. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Julie 2019. Besoek op 10 Julie 2019.
  2. (en) http://www.worldofstadiums.com/south-america/brazil/estadio-governador-magalhaes-pinto/
  3. "Instalação do Rio 2016™, Mineirão está pronto para voltar a receber o futebol" (in Portugees). rio2016.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 November 2015. Besoek op 29 Junie 2015.
  4. "Estadio Mineirao, Belo Horizonte" (in Engels). Fifa.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Desember 2019. Besoek op 29 Junie 2015.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.