Mimamsa
Mimamsa (Sanskrit: मीमांसा) is een van die ses groot ortodokse skole van Hindoeïsme. Dit beteken letterlik "bepeinsing" of "kritiese ondersoek" en verwys dus na ’n tradisie van oordenking wat dui op die betekenis van sekere Vediese geskrifte.[1][2] Dit is ook bekend as Purva-Mimamsa vanweë die fokus daarvan op die vroeëre Vediese geskrifte wat oor rituele dade handel.
Die ander vyf ortodokse skole is Samkhya, Nyaya, Vaisheshika, Vedanta en Yoga.
Skakels
- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.