Milton Keynes
Milton Keynes (uitgespreek [ˌmɪltənˈkiːnz]) is 'n groot dorp in Buckinghamshire, suidoostelike Engeland, sowat 79 km noordwes van Londen. Die dorp het 'n bevolking van sowat 195 000 mense in 2008 gehad.
Milton Keynes | |
---|---|
Stad | |
Milton Keynes | |
Koördinate: 52°01′00″N 0°44′00″W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land (VK) | Engeland |
Graafskap | Buckinghamshire |
Oppervlak | |
• Totaal | 89 km2 (34 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 195 687 |
• Digtheid | 2 199/km2 (5 700/vk. myl) |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | MK1–15 |
Skakelkodes | 01908 |
Webwerf | milton-keynes.gov.uk |
Milton Keynes se Stadion MK was een van die gasheerstadions tydens die Rugbywêreldbeker 2015.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.