Milligram
'n Milligram is 'n miljoenste van 'n kilogram of 'n duisendste van 'n gram en word geskryf as mg.
Die milligram is n eenheid van massa en 'n afgeleide eenheid van die SI-stelsel.
- Die hoër eenheid is die gram: 1 gram = 1000 mg
- Die laer eenheid is die mikrogram: 1 mg = 1000 μg
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.