Militêre uniform

'n Militêre uniform is gestandaardiseerde uitrustings wat deur lede van gewapende magte van verskillende nasies gedra word. Militêre uitrustings en style het oor die eeue groot veranderinge ondergaan. Dit wissel van kleurvol en ingewikkeld tot uiters eenvoudig en bruikbaar. 

Italiaanse, Franse, Spaanse, Portugese, Indonesiese en Indiese militêre personeel in uniform tydens 'n parade in Rome, Italië

Militêre uniforms in die vorm van gestandaardiseerde en kenmerkende kleredrag, wat bedoel is vir identifisering en vertoon, is gewoonlik 'n teken van georganiseerde militêre magte toegerus deur 'n sentrale gesag.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.