Mikolajif-oblast
Mikolajif-oblast (Oekraïens: Миколаївська область) is 'n oblast in suidelike Oekraïne. Die hoofstad en grootste stad van die oblast is Mikolajif. Die oblast grens aan die Swartsee in die suide.
Mikolajif-oblast Миколаївська область | ||||
Die ligging van Mikolajif-oblast in Oekraïne | ||||
Politieke status | ||||
Land | Oekraïne | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Mikolajif | |||
Bevolking | ||||
Totaal | 1 170 924 | |||
Volgorde | 18de | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 24 598km² | |||
Volgorde | 14de | |||
Tydsone | OET (+2) | |||
Somertyd | OEST (+3) | |||
Amptelike tale | Oekraïns | |||
Webtuiste | www.kmu.gov.ua | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Demografie
- Tale (2001-sensus): Oekraïens (69,2%), Russies (29,3%).
- Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (81,9%), Russe (14,1%).
Sien ook
Verwysings
Deelgebiede van Oekraïne | |||||||
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.