Migdol
Migdol is 'n klein dorpie op die R506-streeksroete suid van Delareyville en noord van Schweizer-Reneke. Die Hartsrivier vloei oos van die dorp verby.
Migdol | |
---|---|
Migdol Migdol se ligging in Noordwes | |
Koördinate: 27°11′0″S 25°20′0″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Dr. Ruth Segomotsi Mompati |
Munisipaliteit | Mamusa |
Oppervlak | |
• Totaal | 5,34 km2 (2,06 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 526 |
• Digtheid | 660/km2 (1 700/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0,6% |
• Indiërs/Asiërs | 0,3% |
• Bruin mense | 2,2% |
• Swart mense | 96,8% |
• Ander | 0,2% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 93,3% |
• Sotho | 1,8% |
• Zoeloe | 1,1% |
• Afrikaans | 2,9% |
• Ander | 0,9% |
Poskode (strate) | Geen |
Poskode (posbusse) | 2775 |
Skakelkode | 053 |
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Migdol". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.