Mies Bouwman
Maria Antoinette (Mies) Bouwman (31 Desember 1929 in Amsterdam – 26 Februarie 2018 in Elst (Utrecht)) was 'n bekende Nederlandse televisie-aanbieder.
Mies Bouwman | |
---|---|
![]() Mies Bouwman in 1979 | |
Gebore | Maria Antoinette Bouwman 31 Desember 1929 |
Sterf | 26 Februarie 2018 (op 88) Elst, Nederland |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | Televisie-aanbieder |
Bekend vir | Televisieprogramme |
Bouwman was die eerste televisie-omroeper van die KRO, en het baie televisieprogramme soos In die Hoofrol, Open die Dorp, Mies en Skene en Eén van die Agt aangebied.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mies Bouwman.
- Mies Bouwman in die Internet-rolprentdatabasis
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.